Venue

Online (via zoom.us)
See description for more info, LINK WILL BE E-MAILED 1 HOUR BEFORE WORKSHOP

Technical difficulties?

Please email web@smartprep.co.za or contact support staff via our WhatsApp Widget

Payment Options

NB: Payment to be made at least 1 hour in advance of workshop(s)!

Please note: Study Skills Workshop is FREE

With PayFast (Credit Card, Debit Card, Instant EFT, etc.) you can make advance payment using a credit card, debit card, instant EFT or MasterPass.

If you are unable to pay via PayFast, please contact us at info@smartprep.co.za to arrange a manual EFT or cash deposit at an ATM.

Finansiele Rekeningkunde 1 (BCom) AANLYN Toets voorbereiding werkswinkel

By hierdie regstreekse aanlyn-werksessies , sal ons kundige Finansiele Rekeningkunde 1 (BCom) instrukteur kritiese konsepte en toepassingstegnieke bespreek wat studente die nodige instrumente bied om die komende Stellies-toetse aan te pak.

Neem asseblief kennis:
– Alle aanlyn werksessies word met behulp van Zoom aangebied [sien onder vir meer inligting]
– Werkswinkels sal ‘n lewedige uitsending wees om te verseker dat studente vrae kan vra en met die instrukteur kan kommunikeer deur gebruik te maak van die kletsfunksies.
– Ons beveel aan dat u ‘n toestel met ‘n groter skermgrootte gebruik, soos ‘n skootrekenaar of tablet.

Werkswinkel 1: Staat van Finansiele Posisie ; Staat van Wins of Verlies ; Algemene Joernaal ; Algemene Grootboek ; Voorbeelde
Werkswinkel 2: Joernale ; Proefbalans ; Afsluitingsproses ; Voorraad ; Voorbeelde 

Pryse: : R195 per werkswinkel | R360 vir beide werkswinkels (SLEGS aanlynbetalings)
Tydsduur: : 3 uur per werkswinkel

LET WEL: Hierdie werksessies word in Afrikaans aangebied

Please take note that this event has been cancelled. 

We're sorry, but all tickets sales have ended because the event is expired.

Algemene Vrae:
Wat is Zoom?
KLIK HIER vir meer inligting en om die program af te laai.

Hoe sal registrasie werk, en hoe kry ek toegang tot die werkswinkel (s)?
1. Voeg ‘n ‘kaartjie’ van die bogenoemde keuse by u mandjie.
2. Gaan deur die gereëlde afrekeningsproses.

3. Doen die betaling deur PayFast
4. Kontroleer u e-pos vir registrasie- en betalingsbevestigings
5. Op die dag van die werkwinkel stuur u instrukteur ‘n uitnodigingskakel per e-pos
6. As u probleme ondervind, stuur ‘n e-pos na web@smartprep.co.za

Sê nou ek het my sessie betaal, maar ek het internetprobleme op die dag?
Moenie moed verloor nie! Elke sessie sal opgeneem word en vir ‘n beperkte tydperk beskikbaar gestel word. Dit beteken dat selfs as u nie aan die regstreekse sessie kan deelneem nie, u steeds daarna kan kyk en leer.